goeie more almal.
is nuutin di hobby en wil graag weet hoe mens in di winter tyd karp vang.
is daar n spesifieke tyd van dag wat beter is as ander,wat stel jul dalk voor vir aas en bol dip?
soos in vorige posts,ek is n spons en sal jul raad baie waardeer.
groete Christo
Brackenfell Kaap