***Winter Cob***

Hannes101

Sealiner
Trek die d@nner!!! dis n haai!! heheheheh

Weereens geluk bra. Jou naam was op daai vis. Moet se die pics het baie mooi uitgekom!
 
Hannes101 wrote:
Strek die d@nner!!! dis n haai!! heheheheh

Weereens geluk bra. Jou naam was op daai vis. Moet se die pics het baie mooi uitgekom!
Lol...dankie vir die great pics wat jy geneem het met die koplig in een hand en kamera in die ander...jy mag maar!
 

Elf 786

Sealiner
you very lucky to have such an understanding partner and i dont mean Hannes, lol...

 

that is some serious kob u got there!!!! well done meneer...... how bout giving us peeps some info on tackle used, line , hooks etc. 'ek mean ma, yor ek will oek 'n kabeljou vang, lol''

well done meneer!!!
 

BigBen

Sealiner
RESPECT RESPECT RESPECT.....Knap gedaan en veels geluk.

Lekker om  te sien iemand anners moet die kamera werk doen VIR JOU LOL

Welgedaan Wikus.

Ek droom nog......zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz
 

kopstamp

Sealiner
Nou is daar **** baie manne lus om 'n lyn te gaan gooi...veral ek!!! Mens weet NOOIT wanneer so monster vir jou wag nie....


 

En jou woorde was nog nie eers koud nie!! lol
 

zaahir

New member
Nice one.Congrats Meneer...Yussis and here I just catch Steven Seagulls. Going to have to do my first night session soon...hopefully when the UFO's are not out ^^..
 
Top