Wil net die volgende deel met almal. Ons het 'n B

carpoholic20

New member
instad killing all the big carp wy dont you build a big pond by your house take them here pu them in there and sell them to private dams where they would love big cap like that to stock there dams???????? And that way you can kill all the smaler carp! Just my 2million zim cents
 

Marthin

Sealiner
carp i don't think you are allowed to transport the fish live.

These guys are fishing strictly to regulations set out to them.
 

KayCee

New member
@ Carp

We have a person from Namibian Nature Conservation as our Weigh Master.

Namibian Fisheries is also present at our Competitions

 
 

KayCee

New member
Terugvoer van ons Baber Ope:

Grootste Baber wat uitgekom het:22kg

Baber wat gewen het 17kg.

My maat wat die 22kg bielie gewen het, het nooit ingeskryf nie.........
 

Attachments

  • Deon se 22kg Baber.bmp
    1.1 MB · Views: 122

KayCee

New member
Deon Se ander baber van 11kg.

Ek kry more die stats van al die visse wat die naweek gevang is,

Het self net 1 Karp van die 4 wat geweeg is gevang, die 5de karp wat gevang is deur een van die ander lede het "Ontsnap" uit die net uit, was 6 kg gewees.
 

Attachments

  • deon se 11kg.jpg
    deon se 11kg.jpg
    22 KB · Views: 119

Enigma

Moderator
KayCee

My klub hengel 2 x karp toernooie teen Namibie volgende jaar.

Ek het juis vandag vir Anton genoem dat on een van die toernooie hier moet hengel maar ons sal gewis al die vis terug plaas, Anton sal dit met Namibie se natuurbewaring reel.

Die ander toernooi sal weer soos altyd in Hardap plaasvind. Ons vang darem to 1000kg karp teen 4kg gemiddeld in 72 uur toernooi.

Hoe lang stuk oewer is daar beskikbaar op julle venue waar julle hengel, ons sal tussen 600-900m nodig hê vir die ontwikkeling Internationale kompetisies.
 

KayCee

New member
Hi Daar Enigma,

 

Ons het 15km oewer beskikbaar waar ons hengel, jy moet my groot asb laat weet wanneer julle wil deurkom en ook wanneer julle die Hardap gaan doen. Daar is nog 'n Dam daar naby waar natuurbewaring die karp hengelaars se hulp nodig het.
 

KayCee

New member
@ Enigma,

 

Het self die jaar 2 Nationals by Hardap Bygewoon, daar weet ek dat hulle NIE die karp mag uithaal nie maar moet terug sit.
 

KayCee

New member
@ Enigma,

Ek post vir jou 'n Google map van die Hengel gebied,

 

Dit strek van Waterwese tot by 'n plek wat ons Swartdood noem.....
 

Attachments

  • Hengel Oewer.jpg
    Hengel Oewer.jpg
    62.8 KB · Views: 112

Enigma

Moderator
ons sal iewers in Sep teen hulle op Hardap hengel en moontlik in laat April of Mei in die Oranje wel as dit goed gaan dalk beide kompetisies in die Oranje want dan ontmoet ons mekaar half pad.

My persoonlike gunsteling dam is Swakopoord sowat 180km NW van Windhoek.

Karp en Kurpers soos geen dam wat ek ken nie. Het in 48 uur daar 740kg karp teen 'n gemiddeld van 3.86kg gevang

Rooibors kurpers van oor 1.5kg op boilies en pitte op haar strop ook.
 

KayCee

New member
Kom maak plan en kom kuier voor die tyd vir ons, ons het juis 'n lekker groot kompitisie begin November.

 

Dit sal regtig vir ons 'n eer wees om julle ouens hier te kan host.

 

Weet nie of jy bekend is met die Naute Dam nie?

Die Karp is stadig maar seker besig om die dam oor te neem.........
 

KayCee

New member
En hier is een van die Oupa Babers van die Oranje Rivier.

Dis oom John op die foto se seun wat die afgelope naweek die 22kg baber gevang het.
 

Attachments

  • John Louw.jpg
    John Louw.jpg
    70.5 KB · Views: 100
Top