more se mede hengelaars wie gaan almal die langnaweek visvang ? en waar gaan julle vang miskien vang j dalk langs n mede hengelaar en weet dit nie lekker visvang mense ek vertrek direk na werk na die water ...