WIE VANG WAAR DIE LANG NAWEEK

connas

New member
more se mede hengelaars

 

wie gaan almal die langnaweek visvang ? en waar gaan julle vang  miskien vang j dalk langs n mede hengelaar  en weet dit nie 

lekker visvang mense ek vertrek direk na werk  na die water  :ifishin:ifishin:wfish:wfish:wfish
 
Top