Whats your take

Sailfish

Sealiner
Die wet se ook jy mag geen beseerde of dooie organisme trugplaas in die see nie. Shad is n trekvis en beweeg langs ons kusstrook op sover en verby die Mosambiek se kus. Hulle het geen sakhoefeelheid en geen grootte op elf daar nie en vang die goed dag of nag kom wat wil. So ons beskerm die ou vissie en hulle donner hom op. Die elf program was inplek gestel vir n preode van 5 jaar en is net nooit weer hersien en herroep nie. Dit help nie as een land sy kant bring om vis te beskerm en ander lande trek die voordeel daaruit nie. Daars nie n draad wat n afkamp in die see form om die spesie se voortbestaan te verseker nie. Mens kan nie n trekvis se groei en getalle beheer met wette as al die lande waar die vis verby beweeg nie betrek is nie en ook die wet en polisieering in plek het nie. Elf wet en bagsice n klug. Sorry maar dis my mening oor elf.
 
Top