Whats the biggest fish caught @ Melkbos slip?

Ray Hall

Senior Member
Hi all,

i was wondering if anyone has caught or know stories of someone that caught a fish of size there?

Regards
 

Dorado75

Sealiner
My biggest Kob in melkbos is 6kg! I have however heard that last season a kob of over 30kg was shot by a spearfisherman in the kelp! One of the old guys that fishes in the veli there every season recons he has caught kob up to 18kg!
 

Dorado75

Sealiner
[color=#006600]JonMan9[/color] wrote:
But these 20 - 30kg ones are mostly from Boats or kayaks, is it not?
the very big ones have been speared. the other bigger ones are from crafts in the kelp,i have hooked a couple of very big kob there but been run off every time into the kelp, they take off like a steamtrain and head straight for the kelp and you dont stand a chance then!!
 

rofflign

Sealiner
my biggest about 4 to 5kg, I don't bother weighing..seen a few in the 5 to 10kg range come out there though and if I remember correctly the year before last a bloke got one of 14kg.
 

visboer

New member
when would you say is the best time to fish at melkbos? e.g. wind direction? would it be be best to take the pencil duck out or fish from the side? 
 

Ray Hall

Senior Member
Hi visboer,

ROFFLIGN will be the person to ask!! he is an absolute expert when it comes to the melkbos slip. (just looking at him pulling all the fish right under the nose of all the other anglers confirms this!) hehe

Out of my experience I can tell you, when the SE has blown or are still blowing.  This bring the color into the slip. Also 2 hours before low and 1 hour after low. If low tide is in the morning or before 12pm you WILL catch fish (that is if jungle justice allows)
 

visboer

New member
Hi doppie gepak

ons wil sondag oggend so 3:00 na 4:00 uur se kant gaan visvang, dit is tussen strandfontein en melkbos. wat sou jy se? ek sal ook graag een dag saam julle wil gaan as jy nie omgee nie. ek het gesien dat daar is n S.O. wat waai in strand, weet nie hoe dit gan lyk by melkbos nie though
 

Mangi

Sealiner
Visboer, jy moet 'n plan maak om met Doppie Gepak te gaan vang. Die man is op 'n "hot streak"!!!!! Maak net seker jy gooi letterlik 2cm van sy aas af, miskien maak die visse vir een keer 'n fout en los sy aas uit! LOL
 

Ray Hall

Senior Member
hehehe, nee wat ouens! ons almal leer maar dag vir dag!

Ek moet nog vir so paar gooi klasse gaan kry by "Mangi"!!

Maar ja, die slip lyk baie goed vir a goei'kie!!!! Ek sien die suid-ooste is al goed aan die gaan.

Visboer, 3-4 uur is a bietjie vroeg vir die slip maar perfect vir falsbaai se kant.  Sal se so 5-6uur vir Melkbos.  Het nou al 'time again" gesien dat die meeste vis word deur die dag by melkbos gevang!!!!  As jy vaslbaai wil probeer, try Macassar, GREAT SPOT!!!!! Veral op first light!!!!

Laat weet my (ek is altyd beskikbaar as die vrou toelaat hehe) as julle wil gaan vir gooikie
 

visboer

New member
ek het jaare laas by Macassar gevang en hoor dit is maar gevaarlik as jy soentoe gaan as jy net 1 of twee ouens is, asook, met die S.Ooster wat waai gaan ons in die wind ingooi. ek dink dat ons sal dan maar Melkbos toe gaan so 4:00 en deervang tot later die oggend, join ons as jy wil..... is daar plekke by Melkbos wat ek kan probeer om haarder te kry met die gooinet? ek het nog gevriesde haarder maar sal graag vars wil kry.
 

Mangi

Sealiner
visboer: jy kan by die slip probeer. Meesterbeer het al baie daar gan gooi vir haarders. Klomp kleintjies wat jy weer kan terug sit, maar 'n paar monsters wat leka sal werk!

Doppie:  Gooi klasse by my?!!  HA HA, Tolla haal af jou masker!  Ek het 'n ou gebasterde pendulum-oor-die-skouer gooi!  Het verlede saterdag weer bietjie geoefen, eerste keer met my heavy tip.  118m met 'n 6oz.  Weet darem nie as ek dit weer sal kan haal nie!
 

visboer

New member
dankie, sal dan so maak. dus beter om die haarder lewendig uit te gooi.. ne? ek sukkel so bietjie met die gly "move" is daar enige goeie maniere wat jy kan voorstel vir lewendige aas?
 

Mangi

Sealiner
Lewende haarder is 'n dodelike aas vir Kabeljou, jy kan maar vir enige iemand vra.

Kyk na hierdie post: http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=11496&forum_id=57

Goeie illustrasie van hoe jy dit kan doen.
 

Mangi

Sealiner
Hier is een vir "swimbaits'. Jy sal sien dat hierdie een meer vir haaie bedoel is, maar jy kan hom "modify" vir jou doeleindes.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=12470&forum_id=57
 
Top