what is in it how to make it and were to buy

Waldok

Senior Member
Die ander variance is peach, pynappel en passion fruit. Nou die passion fruit het seker klaar n bietjie pynappel anyway.
 

LeonK

Member
ek het ook n dip in my kas wat amper uit daai bestaan wat hulle XXX roep. het die dip in die 90's by n hengelwinkel in turffontein gekoop en nurse behoorlik daai bottel. weet ook nie wat het van die ou geword wat die dip gemaak het nie want ek kon nie die maak onthou nie.
 

cobra101

New member
Tipple P word deur Donald gemaak. Sarel Boshof van Ultimate anglers in East lynn hou dit aan. Ek praat onder korreksie maar dink dit peach, passion fruit en pine
 

supa-m

New member
ek het uit gevind van die dip dit word gemaak deur eco catch en die dip se naam is kalahari dit is n P P P kombinasie dankie ek dink dit is daai pine mix
 
Top