Dis my droom ook, kan nie wag dat hulle by Buffels inkom nie, anders moet ons hulle maar by Robben gaan soek as hulle weer daar begin vreet. Die weer was net nie reg vir die kayak die naweek nie.Blik$em, oom Faan, ek is groen van jaloesie, toe ek die thread opskrif sien met Oom faan se naam by, dink ek toe mos nou dis van die kayak af gewees, wil sommer dadelik my spaan gryp vir Oom bel en se waar launch ons, maar al dan nie, dit moet n baie lekker gevoel wees.Baie, baie geluk.
Wanneer gaan soek ons hulle met die kayakke? Dis my droom!
Eendracht maakt Macht !G.I.JOE wrote:Dis my droom ook, kan nie wag dat hulle by Buffels inkom nie, anders moet ons hulle maar by Robben gaan soek as hulle weer daar begin vreet. Die weer was net nie reg vir die kayak die naweek nie.Blik$em, oom Faan, ek is groen van jaloesie, toe ek die thread opskrif sien met Oom faan se naam by, dink ek toe mos nou dis van die kayak af gewees, wil sommer dadelik my spaan gryp vir Oom bel en se waar launch ons, maar al dan nie, dit moet n baie lekker gevoel wees.Baie, baie geluk.
Wanneer gaan soek ons hulle met die kayakke? Dis my droom!
Net jammer 'n stealth gaan nie lekker oplyn met my plastic nie, die ding sal die heel tyd in die ronte spin. Ek roei eerder Robben toe.Eendracht maakt Macht !
Niks wat julle keer om saam te staan en die twee kayakke aanmekaar te sit met 'n buiteboord motortjie op nie - dit gee stabiliteit en kan baie ver baie vinnig en baie lank roei !
Fanie wrote:Net jammer 'n stealth gaan nie lekker oplyn met my plastic nie, die ding sal die heel tyd in die ronte spin. Ek roei eerder Robben toe.Eendracht maakt Macht !
Niks wat julle keer om saam te staan en die twee kayakke aanmekaar te sit met 'n buiteboord motortjie op nie - dit gee stabiliteit en kan baie ver baie vinnig en baie lank roei !
My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?oomfaan wrote:Fanie wrote:Net jammer 'n stealth gaan nie lekker oplyn met my plastic nie, die ding sal die heel tyd in die ronte spin. Ek roei eerder Robben toe.Eendracht maakt Macht !
Niks wat julle keer om saam te staan en die twee kayakke aanmekaar te sit met 'n buiteboord motortjie op nie - dit gee stabiliteit en kan baie ver baie vinnig en baie lank roei !
Enige rede is ook seker genoeg om te roei as mens masogistiese neigings het :-D
Oom Faan, ek en 'n pel het die vorige keer op die water vir 5h30 minute lank rondgery met die ysterspaan sonder om een keer te rus en dit met 12L brandstof. Geen roeier kan so roei nie en dit maak al die plekke wat nie tans toeganklik is nie wel toeganklik.
Ek kan my voorstel dat twee kajakke soos joune aanmekaar gesit sal loop soos 'n haai op 'n hout katrol met iets soos 'n 3.5pk motortjie ! Was dit nie jy wat genoem het van die ou met die hobie hulls met die outboard op nie ? Dalk uitkyk vir so iets... ?
Dalk moet jy net eers besluit of jy wil roei en of jy wil visvang :-D
Fanie wrote:My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?oomfaan wrote:Fanie wrote:Net jammer 'n stealth gaan nie lekker oplyn met my plastic nie, die ding sal die heel tyd in die ronte spin. Ek roei eerder Robben toe.Eendracht maakt Macht !
Niks wat julle keer om saam te staan en die twee kayakke aanmekaar te sit met 'n buiteboord motortjie op nie - dit gee stabiliteit en kan baie ver baie vinnig en baie lank roei !
Enige rede is ook seker genoeg om te roei as mens masogistiese neigings het :-D
Oom Faan, ek en 'n pel het die vorige keer op die water vir 5h30 minute lank rondgery met die ysterspaan sonder om een keer te rus en dit met 12L brandstof. Geen roeier kan so roei nie en dit maak al die plekke wat nie tans toeganklik is nie wel toeganklik.
Ek kan my voorstel dat twee kajakke soos joune aanmekaar gesit sal loop soos 'n haai op 'n hout katrol met iets soos 'n 3.5pk motortjie ! Was dit nie jy wat genoem het van die ou met die hobie hulls met die outboard op nie ? Dalk uitkyk vir so iets... ?
Dalk moet jy net eers besluit of jy wil roei en of jy wil visvang :-D
Got a 2,5 hp seagull in the garage you can have for R900.
My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?
Soldoomfaan wrote:Got a 2,5 hp seagull in the garage you can have for R900.
My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?
What? Where? When? How many? What bait? Why did you not tell me earlier?quick hijack while faan is is scratching for kiekies...i believe the west side delivered some cobbies off the rocks in the hot water!