What is better than catching a pb yellow tail

oomfaan

Senior Member
G.I.JOE wrote:
Blik$em, oom Faan, ek is groen van jaloesie, toe ek die thread opskrif sien met Oom faan se naam by, dink ek toe mos nou dis van die kayak af gewees, wil sommer dadelik my spaan gryp vir Oom bel en se waar launch ons, maar al dan nie, dit moet n baie lekker gevoel wees.Baie, baie geluk.

:wfish

Wanneer gaan soek ons hulle met die kayakke? Dis my droom!
Dis my droom ook, kan nie wag dat hulle by Buffels inkom nie, anders moet ons hulle maar by Robben gaan soek as hulle weer daar begin vreet. Die weer was net nie reg vir die kayak die naweek nie.
 
Fanie

Sealiner
oomfaan wrote:

Eendracht maakt Macht !

Niks wat julle keer om saam te staan en die twee kayakke aanmekaar te sit met 'n buiteboord motortjie op nie - dit gee stabiliteit en kan baie ver baie vinnig en baie lank roei !

oomfaan

Senior Member
Fanie wrote:

Net jammer 'n stealth gaan nie lekker oplyn met my plastic nie, die ding sal die heel tyd in die ronte spin. Ek roei eerder Robben toe.
 
Enige rede is ook seker genoeg om te roei as mens masogistiese neigings het :-D

Oom Faan, ek en 'n pel het die vorige keer op die water vir 5h30 minute lank rondgery met die ysterspaan sonder om een keer te rus en dit met 12L brandstof.  Geen roeier kan so roei nie en dit maak al die plekke wat nie tans toeganklik is nie wel toeganklik.

Ek kan my voorstel dat twee kajakke soos joune aanmekaar gesit sal loop soos 'n haai op 'n hout katrol met iets soos 'n 3.5pk motortjie !  Was dit nie jy wat genoem het van die ou met die hobie hulls met die outboard op nie ?  Dalk uitkyk vir so iets... ?

Dalk moet jy net eers besluit of jy wil roei en of jy wil visvang :-D
 
My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?
 
Kyk na die Parsun buite boord enjins - twee slag want hulle het meer wringkrag as die 4-slag.  En as iemand jou gas gee oor dit 'twee slag' is, die klein motortjie se besoedeling is minder as enige 200ph in vier slag ;-)

Die 3.5 kos seker so R5k, ek het die 6pk gekoop omdat ek eksterne tenks wil he wat groter is as die ingeboude tenk en ek wil nie petrol op die water intap nie, dis altyd 'n gemors.  Dis baie makliker om net die volgende tenk in te prop, jy hoef nie eers te stop nie.  Ek sal die 6pk enige tyd aanbeveel, wat 'n pragtige en moedige motortjie !  Kos so R7k en weeg 28kg - dis minder as die vis wat jy vang ;-)

Ek weet darrem nie of daai piep klein seagulls die ding gaan sinvol doen nie, my een pel het een en ek sal nooit ruil nie... Geen motor is ooit te vinnig nie, daar is altyd omstandighede waar jy gouer as nou erens wil uitkom, veral as die weer onvoorsiens begin opsteek.
 
Seeker1

Senior Member
oomfaan wrote:

My einste sentiment. Ek droom elke aand van so iets. Die ding word net elke keer te groot vir een ou om te hanteer. Ek oorweeg dit nou al sterk om 'n windsurfer te convert. Ek moet net eers daai betroubare klein outboard in die hande kry, dan kan my droom begin vorm aanneem. As ek net 'n 2 of 2.5 perekrag seagull iewers bekostigbaar kan kry. Jy het nie dalk een wat daar by jou rond le nie?
Got a 2,5 hp seagull in the garage you can have for R900.
 
oomfaan

Senior Member
Seeker1 wrote:

Sold
 
Fanie

Sealiner
O gaats, nou's daar nog 'n hoeligen spoedvraat op die water !

Kyk nou net hoe maklik was dit net nie !

Nou nog net 'n ou hobie cat erens kry. Iewers in 'n marina is daar een wat dringend 'n eienaar soek...
 
oomfaan

Senior Member
Het klaar 'n ou windsurfer wat nog net 'n stoel op moet kry. Hoe vorder jou projek? Het jy al die seatbelt materiaal gekry?
 
Fanie

Sealiner
Dink jy daai windsurfer gaan soos die wind vlieg met die seagull :-D

Ek dink steeds 'n hobie gaan lig en klein genoeg wees op 'n ligte sleepwaentjie, maklik hanteerbaar deur een persoon. Die verskil is meer spoed, meer gerief en meer plek.

Ek het die safety belt gekry, nog nie klaar nie. Darrem al 'n sleepwaentjie gekry. Sal eers weer wag tot die aand voor ons ry dan maak ek dit klaar ;-)
 
oomfaan

Senior Member
Stoorplek, Ouboet, stoorplek. Dit is my groot probleem. Sal maar begin om vir die wind surfer 'n transom aan te sit en ook iets aan die kant om hom amper soos 'n cat te maak. Sal him defenitief moet stabiliseer. 'n Lekker speelding vir die swembad.
 
Fanie

Sealiner
Vier hakkies en jy trek die hele hobie met sleepwaentjie en al met 'n katrol stelletjie in die dak op.

Soek oplossings ouboet, nie probleme nie ;-)

subaruseun

Sealiner
quick hijack while faan is is scratching for kiekies...i believe the west side delivered some cobbies off the rocks in the hot water!
 
Fanie

Sealiner
Ag nee Oom Faan ! Mens soek nie 'n boot wat die beste in die motorhuis pas nie - jy soek een wat die beste op die water pas !

As jy met vol motorhuis kiekies wil spog gaan jy verloor... ek verseker jou ! Daar is natuurlik altyd plek vir nog 'n boot :-D
 
oomfaan

Senior Member
subaruseun wrote:
quick hijack while faan is is scratching for kiekies...i believe the west side delivered some cobbies off the rocks in the hot water!
What? Where? When? How many? What bait? Why did you not tell me earlier?

The usual place? The usual bait? Day or night? When the water is a bit flatter I want to go.
 
Top