what a weekend

Brakkanjan

Senior Member
Ek sal ook so groot smile as ek sulke nice karps getrek het!:SSS

Watse aas het jy gebruik? Geure? Hengelafstand? Weer?

Hoop om gou weer sulke nice karpe te sien!

:fswim
 

skieppie

Member
die aas was plain bom met n garlic dip

almond gummie

fx floatie

die weer was bewolk en dit het so bietjie gereen. die dam is stil deur die dag maar as die son gesak het so van 19H00 tot 01H00 het ons gevang maar na een kan jy maar gaan slaap. dan byt hulle nie meer nie. die afstand wat ons gehengel het was +-60M 
 
Top