die aas was plain bom met n garlic dip
almond gummie
fx floatie
die weer was bewolk en dit het so bietjie gereen. die dam is stil deur die dag maar as die son gesak het so van 19H00 tot 01H00 het ons gevang maar na een kan jy maar gaan slaap. dan byt hulle nie meer nie. die afstand wat ons gehengel het was +-60M