danie terblanche
New member
Thanx Dustin.Ek weet nou wie jy is.Ek is baie gelukkig met my 12f dis regtig n gr8 ski.Nou moet ek hom net rig.Was die laaste paar dae in Las vegas en kon nie glo wat ek sien toe ek in in die bass pro outlet instap nie.sit was die grootste hengel ,jag en outdoor shop ooit.Ek skat elke afdeling ,soutwater fishing,flyfishing,varswater fishing.jag en outdoor afdeling is so groot soos menlyn se pick e pay.
En alles is spot goedkoop daar, ekt vir my ski daar n hds5 fishfinder-gps gekoop vir 4500rand,gaan kyk maar wat kos dit hier.
Ek wil almal uitnooi om gerus te gaan kyk op die web blad www.basspro.com Jy kan direk van hulle af koop jy betaal 14% tax