Young Warrior
New member
Dag almal. Na so bietjie navorsing op die net verstaan ek dat daar n groot debat is oor wat om te gebruik om in n open cell wetsuit te kom. Die 3 wenners is Conditioner, Aguas Cream en baba olie. Ek twyfel nie dat hulle almal die selfde werk doen nie, maar ek wil graag weet was is veilig vir die rubber? Wat is die bestandele waarvoor mens moet uitkyk. Petroleum weet ek is nie goed nie, maar is daar nog iets om te vermy?