MarcelleH het gister gerigestreer.
Welkom ou seun.
Jy het al baie vis gevang waarop ons almal trots is en jou harde werk by die viswaters sal vir jou nog baie bring.
Pasop vir die Sealiners, hulle is nes ek - he he he he
![]()
Hallo en welkom aan die jong man, ek is bly hy is nou op sy eie 'n geregistreerde en waardige Sealine lid.

Baie welkom Marcel.
Ek hoop jy gaan nou meer hier by ons kom kuier om n lyn nat te maak.
baie welkom Marcelle!