Naruto wrote:
Die vorige kliniek het nie lekker gewerk so deur die hengel nie so ons wil die keer 'n 'eksklusiewe' dag kliniek hou en dan 'n social in die somer reel waar hulle alles kan toe pas en dan ook sommer vrae en raad vra.
Hennie kom 8 Mei terug van Jeffery's so die kliniek sal daar na gehou moet word (datum voorstelle?). Rietvlei klink na die mees sentrale venue.
Beste sou wees om n algemene idee te kry van watter naweek meeste manne gaan pas. Mens gaan nooit ALMAL kan akkomodeer nie. Kies n redelike sentrale venue maak dit vas. Die wat wil join sal daar wees. Mens kan altyd notas maak en fotos neem ens en dit dan deel op die forum sodat die wat nie daar was nie ook darem op hoogte kan wees. Selfde met die opvolgende clinics, socials. Persoonlik dink ek die babers is nou al te stil. As jul nou een wil reels sal dit gou moet wees. Anders is dit eers weer in die somer. Ons wil darem ook die geleentheid he om n vettie te vang...

:cong: