We are thinking of having a barbel social/clinic b

Are you interested in a 2014 barbel social/clinic before the winter comes?

  • Yes I am.

    Votes: 0 0.0%
  • No, I hate targeting those ugly buggers.

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Skuimkop

Sealiner
We are thinking of having a barbel social/clinic before the 2014 winter is upon us but we first want to see if there is enough interest in such a social/clinic.

All you need to do is post here that you would be interested or not for that matter and then we will take it from there. Those of you who doesn't like posting can just complete the poll.
 

Skuimkop

Sealiner
Ok lyk sover soos 'n landslide victory, lol. Aangesien die tyd nie regtig aan ons kant is nie dink ek ons moet maar solank voort gaan met die reëlings asof daar baie belangstelling gaan wees. Dis baie makliker om iets te kanseleer as om dit op no 99 ordentlik te reël.

Ek stel voor ons kry ook 'n kenner in wat ons kan join soos Hennie Moller of Enigma. Ek sal natuurlik ook insette gee maar ek wil meer hê daar moet 'n weier spektrum gecover word as net hoe ek vir babers gaan. Ek meen 'there is more than one way to kill a cat'.

Wat dink julle?
 

Skuimkop

Sealiner
Ps: Indien daar soos in heavy baie belangstelling is kan ek dalk dit gereel kry dat daar 'n Vaskap episode geskiet kan word. MAAR ek belowe vir nou eers niks, ons kyk eers of daar genoegsame belangstelling is.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek het gou na datums en maan fases gaan kyk en volgens my lyk die eerste naweek in Mei uitstekend. Die 1ste Mei is 'n vakansie dag so 'n ou kan een dag verlof insit vir die Vrydag dan het jy 'n lang naweek. Dis ook donker maan die Donderdag en dan beweeg dit maar nader aan volmaan maar die maan lyk nog mooi tot Saterdag wat anyway die laaste dag van die naweek sal wees. Dis ook na payday vir manne soos ek, lol.
 

Ant86

Sealiner
At this stage Im also happy with that date , if Enigma or Hennie could join even just for an afternoon that would be amazing
 
Top