Watch what you eat

Mouldz

Sealiner
Ienkie Pienkie Ponkie, Suid Afrika eet nou donkie
Hiekierie Diekierie Dok, ons maalvleis is nou bok
Taragie Taragoe, one eet biltong kangeroe
Kul jou hie en kul jou daa, ons steaks is nou sebra
Viskoekies in die baai bestaan meestal nou uit haai
Daai hoender wat so dril, is dikwels krokodil
Die salami aan die hak is dalk ‘n Taiwannese brak
En die sagte pienk polonies – dalk ‘n Shetland ponie
Maar dis alles die meite werd – die arme Britte kry net perd
 

Henlie

New member
Hulle moet ophou om ons donkies dood te maak, met nog n petrolprys increase sal ek donkie transport moet gebruik.
 

JVW

Senior Member
Henlie wrote:
Hulle moet ophou om ons donkies dood te maak, met nog n petrolprys increase sal ek donkie transport moet gebruik.
Ja,terug donkie karre toe.Maar dan gaan wortels weer duur raak.
 

Steffen

Member
Ek het my vrou en kinders nou op `n streng fiksheids program. Hulle sal maar van nou af die bakkie BAR toe moet stoot met my in!
 
Top