@NEMBWA ja nee kyk daai reuk van die vleis maak selfs tot die vis honger dit is juis my plan van aksie maak hulle sooo honger dat hulle moet byt net om n stukkie vleis op die land te kom kry hahahahaha