wat is die mees belangrikste ding om saam te vat as jy gaan hengel

connas

New member
goeie dag mede hengelaars ek sit nou so en dink

wat is die mees balangrikste ding in jou inventory wat jy altyd saamvat as jy gaan hengel en jou viskas en stokke ect nie van toepassing praat nou van ander items

lekker dag verder

connas
 

Schobies

New member
connas voor jy begin uitpak by die water moet jy "kyk en waarneem". Die manne raak altyd so opgewonde hulle storm deur die hek to by die naaste stukkie water, pak af, gooi en besef dan eers 2-3 ure later die spot is nie so lekker nie. Klim uit die kar, vang 'n rokie of drink 'n koppie koffie en kyk eers na die water - my 2c
 

connas

New member
@shobies

uhm oky kry jy dit by die winkels ook te koop hahahahahah nee man jyt die post verkeerd gelees hahahaha

bedoel inventory soos bv n sambreel sonbrand , ect ect

myne is nou weer my byl sonder my byl is da nie n ding om die hout kleiner stukkies te kap of die tent penne in die grond te slaan

groet connas
:wfish:ifishin
 

Schobies

New member
Nee conna nie verkeerd gelees nie, pak eerste die geduld in. My hoed gaan oral saam en dan sommer baie water.:raine
 

Gertus

Senior Member
So .. ek dink ons kan dit soo sien.. daar is vis gereedskap .. dan is daar goed wat jou lewe langs die water beter maak... MAW enige iets wat nie bydra tot die lewering van vis nie .. soos .. hoed brille of polaroids..

ja .. vir my ND is sonblok .. ek haar dit om te brand en ek haat dit as my oe suffer .. as deeltydse fotograaf moet ek na my oe kyk .. nie net van die son nie maar ook van die wind.. n bril wat wind en UV uithou is NB ..

so mm my top 5 non fish neccecities..

1. Sonblok
2. Bril
3. Hoed.
4. Kos. (vat partykeer te veel)
5. Spaar droe klere sak .. reenjas en handoek spaar undies.)

Want daar is net een ding erger as om nie vis te vang nie .. en dit is om honger en nat of koud langs die water te sit..

Maar ja meeste van die is common sense.. maar soos hulle se.. common sense is nie altyd so common nie ..
Gertus
 

connas

New member
ek sal se mees belangrike ding


DIE BRAAI VLEIS

n hengel is nie n hengel sonder n vleisie op die vuur nie mmmmmmmm
 

JFE

Senior Member
In die somer, verkyker - vir verskeie redes :::S

Grappie, ek gaan nie sonder noodhulp tassie nie, en ek het die merke om dit te staaf!
 

JFE

Senior Member
NOOOIT nie wie ek nee nog nooit gesien!!, kyk vir die "waves" waar die grootes in die water maal hehehe, en die groot visse nie die groot poppies nie :fbash
 
Top