middag se mede hengelaars
ek het n interestante vraag wat ek vir julle wil vra
is dit wettig om vis te vervoer van een dam na n ander om weer van die vis spesie in di dam te kry
simpel sample
was op n tyd grascarpe gewees in die dam maar vandag is daar geen grascarpe ni
mag jy op anderdamme dit vang en in water container met suurstof masjien vervoer na die ander dam
groete connas