Wat dink julle

connas

New member
middag se mede hengelaars

ek het n interestante vraag wat ek vir julle wil vra

is dit wettig  om  vis te vervoer van een dam na n ander om weer van die vis spesie in di dam te kry 

simpel sample

was op n tyd grascarpe gewees in die dam maar vandag is daar geen grascarpe ni

mag jy op anderdamme dit vang en in water container met suurstof masjien  vervoer na die ander dam

groete connas

 
 

Nembwe

New member
ja nee die wet is baie streng oor die verplasing van vis spesies na ander damme. permitte nodig en als. sal dit maar liewers los as ek jy was.
 

Gertus

Senior Member
Bottie wrote:
Veral graskarpe. Die manne gaan lelik op en af spring.

Ja.. Bottie stem saam.. ek kan nie glo mense dink eers daaraan nie ..

Connas.. behalwe die vis wat indringer is en alles wat voorkom vreet is daar ook erinstige siektes wat versprei word as mense dit doen..

SO NEE .. EK STEL VOOR JY LOS VIS WAAR HULLE IS ..

Dankie.
G
 
Top