Bennie van der Bergh
New member
Hi Almal
Ek het groot geword in die Vrystaat / Transvaal en daar het ons baie gaan karp hengel. Bly nou al 6 jaar in die Kaap. Nie regtig n see hengelaar nie, maar sal tog wil wees eendag. Ons gaan volgende naweek Khomeesdrif toe naby Riviersonderend. Het al voorheen n karp daar gevang van so 2kg.
Weet iemand dalk of daar wel baie karps is? En bass?
Watse ander lekker hengel plekke is daar in die kaap? ( Met nice kamp plek en skoon badkamers vir vrou en kinders ).
Bennie