Brakkanjan
Senior Member
Yes manne
5 Feb is dit weer kompetisie tyd en ek wil bietjie advies by julle kry. As jy vliegmiere aansit, sit jy steeds so 5-7 aan of net 2 met 'n float (Almond). Ek het ook gehoor van manne wat 2 aansit met 'n degie agter aan.
Byt karp ook aan hierdie miere? Ek het nog net baber of Geelvis gevang hiermee.
Ook het ek gehoor dat vliegmiere 'n baie baie goeie aas is, hoe gebruik jy vliegmiere op 'n hoek in 'n kompetisie? Vaaldam trace met wurms op die een hoek en miere op die ander?
Lekker week verder