Blinkstefaans
New member
Ek en 'n paar van my vriende gaan vroeg in Desember 'n bietjie River Rafting doen net bokant Vioolsdrift.
:kaykak
Ons het besluit om ons Bass stokke saam te neem, ons kan nie groter stokke saam neem nie....
Sienend dat ons nie heel dag gaan roei nie , en dat daar 'n tydjie gaan wees vir 'n lyntjie natmaak.
Nou wat ek wil weet is wat kan ek gebruik om mee te vang.?
En vir wat se tipe spesie sal ons kan hengel ?:fishn
Plastics?, Artlure? , en wat se tipe dalk? Flukes?,plastiek paddas?
Enige hulp sal hartelik waardeer word.