Vioolsdrift

Blinkstefaans

New member
Ek en 'n paar van my vriende gaan vroeg in Desember 'n bietjie River Rafting doen  net bokant Vioolsdrift.

:kaykak

Ons het besluit om ons Bass stokke saam te neem, ons kan nie groter stokke saam neem nie....

 Sienend dat ons nie heel dag gaan roei nie , en dat daar 'n tydjie gaan wees vir 'n lyntjie natmaak.

Nou wat ek wil weet is wat kan ek gebruik om mee te vang.? :fswim 

En vir  wat se tipe spesie sal ons kan hengel ?:fishn

Plastics?, Artlure? , en wat se tipe dalk?   Flukes?,plastiek paddas?

Enige hulp sal hartelik waardeer word.

 
 
Top