Vastfontein

AYOBA!

Sealiner
ek was laasweek daar, water was erg groen en die riete groei amper alles toe, die een ou wat daar werk het gese hulle gaan maandag (gister) van die riete uithaal, het wel 'n paar nice kurpers gekry
 
Top