Ek will net weet waneer laas het iemand n bass by vastfontein uit gehaal?
J jav123 New member Mar 14, 2011 #1 Ek will net weet waneer laas het iemand n bass by vastfontein uit gehaal?
A AYOBA! Sealiner Apr 5, 2011 #2 ek was laasweek daar, water was erg groen en die riete groei amper alles toe, die een ou wat daar werk het gese hulle gaan maandag (gister) van die riete uithaal, het wel 'n paar nice kurpers gekry
ek was laasweek daar, water was erg groen en die riete groei amper alles toe, die een ou wat daar werk het gese hulle gaan maandag (gister) van die riete uithaal, het wel 'n paar nice kurpers gekry