lipless cranks en flukes jy se?... ek was net al een keer daar.. vang mens net op spesifieke SPOT of enige plek?..sal graag een MONSTER wil vang, monster..
Lipless cranks, spinnerbaits(chartruse & white)moenie die storm swimbaits vergeet nie.
'n nuwe bait wat awesome werk en wat ek Sondag getoets het is 'n swart en goud grass minnow op 'n 1/8 ounce jighead.
Gooi die bait TEEN die structure en retrieve.
Die dam naaste aan die huis produce die beste vis, vang heel eerste die hoek by die wilgerboom en dan skuif jy om na die biesies aan die anderkant van die dam. weereens, fish close to the structures!
Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
Thanks ouens!!.. Net nog een vraag, ek bly in jhb, dis koud , winderig en reen so nou en dan.. hoe beinvloed dit die hengel by vasfontein? (dis nou as die weer daar in pta ook so is?! )
wel, als hang af of ek als klaar kry wat ek moet doen by vandag 2h!!... so, as alles klaar is by 2h vandag, dan sal ek more daar wees! ek, en vasfontein!...gaan jy `n trippy maak iewers heen??...ek moet net bietjie `n FISHY aan`n lyntjie kry!!!
Dit was baie still daar het net drie bass uit geekom van almal wat daar gehengel het. Ek het twee gekry van net so oor 'n kilo. Een op 'n lipless en die ander op 'n fluke. ' buddy van my het 'n kleintjie gekry op 'n blou inlyn tiervis spinner, maar dis al bass wat enige iemand gevang het van 8uur tot een uur. Moet se Vasfontein is 'n lekker dag outing maar die ouens gaan bietjie moetr fokus om die dame 'n bietjie skoon te maak. Ek het vier bolle lyn met my lipless gevang en daar het 'n klop hengel gery uit gekom wat aan ander mense se kuns aas vas gesit het. Dink daar moet 'n klein fortuin s lures in daai dam al wees. Die bome lyk ook al soos spinnekop neste van al die lyn. Dink regtig die ou moet bietjie sy bootjie vat en net die ergste afgebreekte hengel goed van die bome af haal en bietjie van die lyn weg gooi.
gee, dit klink half bad... en dit was sulke mooi weer saterdag! toe moes ek werk!!!...eish... weet jy wie die eienaar is? waar kan mens hom kontak? sal rayn weet?
Dit is nie so bad nie. Dink net regtig as die ou die plek wil in n toestand hou wat gaan verseker dat ons nog daar kan gaan vang in die toekoms sal hy regtig bietjie plan moet maak.
the last i heard the guy that looks after the place is Izak de beer i don't have a number for him... or just chat to the people staying in the house they should be of more help...