VASfontein -PTA

DUDE

Senior Member
Hay..

het enige iemand lateley by vasfontein gaan hengel? enige tips? het hul nog vis?! :sf:::

wil meskien saterdag se kant daar `n draai gaan maak...
 

Monster

Senior Member
Dude

Is 'n lekker plek viir 'n vinnige saterdag maar die plek raak baie besig. Het amper al ons vis gevang op lipless cranks en flukes.

 
 

DUDE

Senior Member
lipless cranks en flukes jy se?... ek was net al een keer daar.. vang mens net op spesifieke SPOT of enige plek?..sal graag een MONSTER wil vang, monster..
 

Bigmouth

Senior Member
Ek is bly daar is mense wat luister.

Lipless cranks, spinnerbaits(chartruse & white)moenie die storm swimbaits vergeet nie.

'n nuwe bait wat awesome werk en wat ek Sondag getoets het is 'n swart en goud grass minnow op 'n 1/8 ounce jighead.

Gooi die bait TEEN die structure en retrieve.

Die dam naaste aan die huis produce die beste vis, vang heel eerste die hoek by die wilgerboom en dan skuif jy om na die biesies aan die anderkant van die dam. weereens, fish close to the structures!

Hoop jy kom reg.
 

Monster

Senior Member
Jip

Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
 

Monster

Senior Member
Jip

Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
 

Monster

Senior Member
Jip

Die keer wat ek na vasfontein toe gegan het, het bigmouth my tou wys gemaak oor Vasfontein. Ons het meeste van ons vis in die tweed edam gevang tussen die bome.
 

DUDE

Senior Member
Thanks ouens!!.. Net nog een vraag, ek bly in jhb, dis koud , winderig en reen so nou en dan.. hoe beinvloed dit die hengel by vasfontein? (dis nou as die weer daar in pta ook so is?! )
 

Bigmouth

Senior Member
Moenie te veel worry daaroor nie, as die bass nie byt nie kan jy altyd die blou kurpers looi.

Onthou, donker omstandighede = donker baits

Ligte(sonskyn) onstandighede = ligte baits

Het jy storm swimbaits? die blue gill model

As jy het, dip die paddle tail in chartruse garlic dip en cast.

Jy sal baie fun he
 

DUDE

Senior Member
awesomeness!!!.. thanks man.. ek sal bietjie gaan vooraad kry!... was lank terug op `n hengel trip!! het so bietjie mana vir jou gegee!
 

DUDE

Senior Member
wel, als hang af of ek als klaar kry wat ek moet doen by vandag 2h!!... so, as alles klaar is by 2h vandag, dan sal ek more daar wees! ek, en vasfontein!...gaan jy `n trippy maak iewers heen??...ek moet net bietjie `n FISHY aan`n lyntjie kry!!!
 

Monster

Senior Member
Was sondag by Vasfontein

Dit was baie still daar het net drie bass uit geekom van almal wat daar gehengel het. Ek het twee gekry van net so oor 'n kilo. Een op 'n lipless en die ander op 'n fluke. ' buddy van my het 'n kleintjie gekry op 'n blou inlyn tiervis spinner, maar dis al bass wat enige iemand gevang het van 8uur tot een uur. Moet se Vasfontein is 'n lekker dag outing maar die ouens gaan bietjie moetr fokus om die dame 'n bietjie skoon te maak. Ek het vier bolle lyn met my lipless gevang en daar het 'n klop hengel gery uit gekom wat aan ander mense se kuns aas vas gesit het. Dink daar moet 'n klein fortuin s lures in daai dam al wees. Die bome lyk ook al soos spinnekop neste van al die lyn. Dink regtig die ou moet bietjie sy bootjie vat en net die ergste afgebreekte hengel goed van die bome af haal en bietjie van die lyn weg gooi.
 

DUDE

Senior Member
gee, dit klink half bad... en dit was sulke mooi weer saterdag! toe moes ek werk!!!...eish... weet jy wie die eienaar is? waar kan mens hom kontak? sal rayn weet?
 

Gooseman

New member
Nee jong

Dit is nie so bad nie. Dink net regtig as die ou die plek wil in n toestand hou wat gaan verseker dat ons nog daar kan gaan vang in die toekoms sal hy regtig bietjie plan moet maak.
 

scuba

Senior Member
the last i heard the guy that looks after the place is Izak de beer i don't have a number for him... or just chat to the people staying in the house they should be of more help...
 
Top