Vaaldam

rogero

Member
Hi, wie kan my asseblief inligting gee oor Vaaldam, Deneysville area. Soos bv wat se aas werk goed huidiglik en op watter diepte. Gaan meeste vir karp hengel. Gaan Vaaldam die naweek weer besoek na 30 jaar.
 

wagnera

New member
Hi , ek vang by Targo ,gebruik Fx,Banjo,All Blacks en as dit nie werk nie Perdeby ,White Choclate,Pink Lady.Heel Koo mielies moet jy altyd saam vat en ook n ertwurm sal altyd die ding doen,wit soet deeg hulle vrek daaroor.Ek vat die aas so van 100 ,150 en 200m in was nog altyd gelukkig om iets te haak.Lekker diep water daar.
 

badprop

New member
Ek gaan volgende naweek Moolmans toe vir liga. Ek het nog nooit daar gevang nie. Enige iemand dalk vir my enge hulp ivm dieptes, aas, ens

Dankie
 

Unlimited

Sealiner
deneysville is oor die algemeen baie vlak, so klein asies en try maar ver in gaan. ek vermy maar deneysville so ver as moontlik
 
Top