Hi , ek vang by Targo ,gebruik Fx,Banjo,All Blacks en as dit nie werk nie Perdeby ,White Choclate,Pink Lady.Heel Koo mielies moet jy altyd saam vat en ook n ertwurm sal altyd die ding doen,wit soet deeg hulle vrek daaroor.Ek vat die aas so van 100 ,150 en 200m in was nog altyd gelukkig om iets te haak.Lekker diep water daar.