Naruto
Sealiner
Ek het onlangs opgelet dat mens verskillende vis by verskillende venues vang al is die venues nie so ver uit mekaar uit nie. Soos byvoorbeel het ons baie geelvis by UJ gevang, maar niks geelvis by Cilliers. Die twee venues is tog albei naby aan die wal en nie so ver van mekaar af as mens in ag neem hoe groot die vaal is nie.
Is dit jul ondervinding ook?
Is dit jul ondervinding ook?