Vaaldam

Naruto

Sealiner
Ek het onlangs opgelet dat mens verskillende vis by verskillende venues vang al is die venues nie so ver uit mekaar uit nie. Soos byvoorbeel het ons baie geelvis by UJ gevang, maar niks geelvis by Cilliers. Die twee venues is tog albei naby aan die wal en nie so ver van mekaar af as mens in ag neem hoe groot die vaal is nie.

Is dit jul ondervinding ook?
 

shuraj

Sealiner
what i have noticed thou is that the colour of the fish differs as well at different venues on the vaal .

The carps at Bosch kop are black and the carps at steyns are moresilver / golden in colour.

Very interesting
 

FRITZABU

Sealiner
Naruto. Persoonlik dink ek , dit is net 'n geval van op 'n spesifieke dag. (weer speel ook dalk 'n rol) Het sedert 1980 al heelwat geelvis by Cilliers gekry.

Deesdae dink ek ,dis dalk 'n geval van die gras karpe ,wat nou oorstok is, soos kraaie eerste op die aas .

Amper soos die kerriebekke by Harties en Roodeplaat op 'n stadium.

Jy sal vind op sekere dae ,is die moddervisse weer so bedrywig, dat mens skaars iets anders gevang kry.
 

Louwtjie

New member
Hi,

Ek is net op soek na n hengse lekker hengel waters om na te gaan op die vaalrivier of vaaldam.

Enige voorstelle?
 
Top