Vaaldam tornado

Toppie

New member
Julle manne gelees/gehoor van die tornado gister aand by vaaldam/Deneysville. Was iemand daar en hoe waar is die storie? Dit kan lelike dinge afgee vir ons hengelaars in tente en carevans! ^^..
 

Skuimkop

Sealiner
Gehoor daarvan ja maar hulle kan glo nog nie bevestig dat dit wel 'n tornado was nie. Ek weet nie wat dit anders kon wees nie???
 
Top