Julle manne gelees/gehoor van die tornado gister aand by vaaldam/Deneysville. Was iemand daar en hoe waar is die storie? Dit kan lelike dinge afgee vir ons hengelaars in tente en carevans! ^^..