Brakkanjan
Senior Member
Manne
Ek hengel meeste van die tyd die Vaaldam, ek glo meeste van julle ouens ook. Kom ons help mekaar bietjie en gee inligting. Dit is nie spesifieke oorde nie maar die Vaaldam in die algemeen.
5 Beste geur kombinasies:
1. Perdeby of Rooi GP met FX of Scopex Oil
2. TAC
3. GTV en FX
4. Sweet Strawberry en Musk

- Aas op hoek
- Honey/custard broodjie backing [/*]
- Slangwurms[/*]
- Plain Soet deeg[/*]
- Almond Floats
- Poeiers:
- Custard [/*]
- Rooi SA
- Voer en bymiddels:
[/*]- Supercast Plain en ek gaan nou Spot On se John Bom ook begin gebruik [/*]
- Vanilla essence by Supercast voer [/*]
- Ek het haaspellets begin gooi in my voer
- Stroppe en Gewigte:
1. Gly Rietvlei met M1.5
2. Gly Vaaldam met P2
3. Gly Vaaldam met P3
Dankie manne.

[/*]