Vaal - Yellows

Unlimited

Sealiner
yeah got news from my contact in the dome, he says the water level is still high and water very dirty, so next weekend is still out... dammmmn
 

Brakdog!

New member
I cant wait for the flow rate to come down, been itching for a bit of gold on the end of my 5weight!! Keep us up to date with the progress of the river, as soon as it hits 30cumecs Im making a run for the river
 

Yellow Monster

New member
Brakdog! wrote:
I cant wait for the flow rate to come down, been itching for a bit of gold on the end of my 5weight!! Keep us up to date with the progress of the river, as soon as it hits 30cumecs Im making a run for the river

I chatted to Tim at Eendikuil on Friday. He says that the water level has dropped very nicely and at this rate we should be on the water by Friday. Still a bit muddy but he says that this time last year, the river was in far worse condition. I see the q megs are down to 40 so lets wait and see.

He say that we wont recognise the place though, some seroius furniture has been moved around. We need to pray for some more of this  -----  :SSS

 
 

Brakdog!

New member
Fantastic news, nothing like a bit of moving around of furniture just to shake things up..... great news and thanks for the update, will see what the week brings and whether it wont be feasible to make an excuse to drive out to the vaal on sunday maybe, you know, anglers church ^^..
 

RichardG

New member
Was out at Uitkyk this weekend, thats just up stream from eendekuil, have to agree, place has changed drastically. Huge amount of barbel around, but yellows were quiet...water still muddy though. In fact, water has actually dropped below normal level in some places
 

RichardG

New member
Was out at Uitkyk this weekend, thats just up stream from eendekuil, have to agree, place has changed drastically. Huge amount of barbel around, but yellows were quiet...water still muddy though. In fact, water has actually dropped below normal level in some places
 

Yellow Monster

New member
RichardG wrote:
Was out at Uitkyk this weekend, thats just up stream from eendekuil, have to agree, place has changed drastically. Huge amount of barbel around, but yellows were quiet...water still muddy though. In fact, water has actually dropped below normal level in some places

Nice, were you fishing on fly, did you take any yellows?

 

Funny how you said that there is lots of Barbel around. I noticed a huge amount of spawning barbell in October. I foul hooked one by accident and it nearly spooled me. I foul hooked him properly though and after a 30 meter slow run, my leader gave way.

 
 

shuraj

Sealiner
We fished a lot in in the henly on klip area , there is some nice bass in the river as well.

some years ago i caught a 2.8kg muddy in the klip river.
 

Wall E

New member
Hallo al julle gesogte vissermanne. Ek lees net die goed wat julle skryf en raak skoon opgewonde!! Ek is nie die beste visserman nie ek kan julle vertel dat ek die stokke uit die water duik van mense wat hulle aas laat le en nie die katrol los maak nie. Het 'n 4.5 baber so gered van moeilikheid nou die dag toe hy besluit 'n hoenderkie gaan lekker wees. Vat toe die stok in die water en dis waar ek toe inkom... Duik hom uit. neem bietjie foto's en stuur die kerel weer terug na sy huisie. dit nou alles by Roodeplaat.

Maar eintlik wil ek dankie se vir die goeie kommentaar en raad. Julle manne maak dit net nog moeiliker vir my om die visse te haak... ::S Grappie! Julle praat so van tussen maart en april die geles trek langs die vaal rivier. Ons gaan volgende naweek Dimalachite toe en ek het nou al baie verskillende stories gehoor. Net so paar vragies as julle my sal gun.

1. Geelvis... wat is die beste strop en aas vir die outjies. almal praat van mielie pitte en degie met 'n almond geursel. ek gaan saam met my swaertjie vang wat volledig gekit is vir enige tipe visvang. noem 'n dip en hy het ses van elk. So kombinasies het ons maar wat gebruik mens nou eintlik. Ek wil tog net nie die hele naweek daar sit en geen byt kry nie.

2. Karpe... is daar grotes in die rivier. Rivier vang is seker baie anders as dam vang omdat mens die strome en so aan in ag moet neem. gewone stroppe soos rietvlei en so aan sal seker bietjie aangepas moet word vir die vloei. Is die rivier diep by dimalachite. ek het probeer op daardie kontoer website kyk maar sien net die vaaldam se goed.

Enige raad is baie welkom en byvoorbaat dankie vir julle moeite. ek sal my beskeie mening ook maar lig oor omstandighede en plekke soos ek by hulle uitkom.

Groete
 

LeonK

Member
Wall E

julle gaan baie vashaak daar maar daar is n trick om dit te voorkom, of te help dat jy vinnig loskom.

skuifsinkertjie teen jou lyn op met n gummie bo hom. dan jou hoek aan die einde van die lyn. nou maak jy n loop en vat van die dun biesies langs die oewer en druk n stukkie in daai loop in. dis natuurlik nou nadat jy bepaal het wat die afstand tussen jou sinker en jou hoek moet wees.
trek nou daai lyn styf en daarshy. as die vis nou vashak trek jy net jou lyn stywer en die lyn sny die biesie outomaties af en dan skuif die sinker af tot teen die hoek. die vis skud hom dan vir jou los.
natuurlike kosse werk baie goed vir geles as jy nie weet hoe die vlieg ding werk nie.
krieke
wurms
rysmiere
pitte
prawns
krapvleis
of soms net n custard of kerrie broodjie
 

Wall E

New member
Rampokker,

Baie dankie vir die inligting. ek het nou ongelukkig bietjie laat jou advies gekry. ons was toe die naweek daar gewees by Dimalachite en wat n lekker tricky visvang spot. Van die wal af om en by 80 meter wy die groot karpe. ons het maar die geles eers bietjie gelos en net die karpe getarget. Het 'n lekker voerblok ingegooi waar die rivier dan nou op die diepste was en toe begin hengel. maar soos jy se het ons baie vas gehak en so ook dan baie van die visse verloor wat gebyt het. het al die tipes byte probeer en floaties met n degie (als almond) het goed gewerk vir die kleintjies... onderbekkies en so aan. vang toe een klein geelvissie maar dit was dit. Saterdag oggend het die eerste grote gebyt. 6kg. en dit op mielie pit met floatie voor aan. Als natuurlik almond. Deur die loop van saterdag het ons besef, dit nou na ons deur 34 gewone rigs is, dat ons sal moet ernstig plan maak of ons gaan geen vis land nie. In my swaer se vis kaste (4) kry ons toe gardener hoeke en Fox 25g torpedo sinkers met breided lyn. Dit het die trick gedoen. geen meer stroppe wat breek en ons land toe 10 karpe waarvan die kleinste 3.8kg en myne die grootste van 7.5kg. Dit is ook my PB!!

Ons wil nou bietjie meerhof toe gaan by Harties en kyk wat daar gebeur. Die grootste les vir die naweek is dat die regte equipment die grootes inbring. sonder dit gaan jy maar sukkel of jy gaan blerrie gelukkig wees as jy een vang.

Visvang groete
 
Top