Vaal rivier

WillieM

New member
Hi, ek wil weet of weet iemand van n plek aan die bokant van die barrage waar n mens kan gaan visvang, ek het gekyk na die oorde maar omtrent almal is aan die onderkant van die barrage.

Meer na die casino se kant toe of nog hoeer op na drie riviere se kant toe.

Dankie
 

WillieM

New member
@MarvelousMark

Dankie sal bietjie daarna kyk.

Ons het die naweek bietjie gaan kyk, of ons enige plekke sien en daar was net een Albatross wat netjies is van die pad af, die res van die netjiese gronde lyk my behoort aan privaat eienaars want hulle is almal toe met palaside fencing.

Dan is daar ook plekke wat aan die stadsraad behoort maar dit lyk sleg en nie baie veilig nie.
 
Top