@MarvelousMark
Dankie sal bietjie daarna kyk.
Ons het die naweek bietjie gaan kyk, of ons enige plekke sien en daar was net een Albatross wat netjies is van die pad af, die res van die netjiese gronde lyk my behoort aan privaat eienaars want hulle is almal toe met palaside fencing.
Dan is daar ook plekke wat aan die stadsraad behoort maar dit lyk sleg en nie baie veilig nie.