Hi almal
kan iemand my asb raad gee oor goeie visvang plekkies in vaal marina , my skoonmale het n plek daar en ek wil nie bochkop toe ry nie as ek kan sal ek graag in vaal marina self vang ?
ek weet daar is die oewer in die dorp self waar jy kan visvang mar sal graag weet hoe is dit daar ??
Baie dankie