[url=http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/

Vleipadda

Senior Member
Afrikaans is geensins komon nie dis uniek , mmmmm dalk is jy common

 

Los die persoonlike aanvalle.

Admin "JPS"
 

DocPhil

Senior Member
Haha funny. Kom kyk hier in Australie as jy wil commin sien. En engeland is veel erger as SA glo my maar. Afrikaans is awesome.
 

Fanie

Sealiner
Waar's JVW, ek laaik daai Brakpan een.

Afrikaans het maar sy common sy. Eerlikwaar as mens na party van die ou flieks kyk sou mens sweer ons is so bietjie vertraag.

Ons is bietjie vertraag maar ons mo3r ander wat so se :-D
 

Vleipadda

Senior Member
Fanie ek stem saam ons moet net leer saamstaan dan is die land weer ons sin

En los die politieke ondertone vir politieke vergaderings langs die braai vure.

Admin "JPS"
 

Vleipadda

Senior Member
Vleipadda wrote:
Afrikaans is geensins komon nie dis uniek , mmmmm dalk is jy common

 

Los die persoonlike aanvalle.

Admin "JPS"

So omdat ek afrikaans is mag daar gese word ek is common I beg your pardon

Wat het julle teen sekere mense op die forum sommiges mag hulle opinies lig en mense persoonlik aanval soos jy daarna verwys maar ek mag nie opstaan vir my taal nie
 
Vleipadda wrote:
Vleipadda wrote:
Afrikaans is geensins komon nie dis uniek , mmmmm dalk is jy common   Los die persoonlike aanvalle. Admin "JPS"
So omdat ek afrikaans is mag daar gese word ek is common I beg your pardon Wat het julle teen sekere mense op die forum sommiges mag hulle opinies lig en mense persoonlik aanval soos jy daarna verwys maar ek mag nie opstaan vir my taal nie
Die persoon het gese "ons Afrikaners" is common, nie jy nie. Jy kon by all means met hom verskil het, maar jy het hom as persoon aangeval
 

JVW

Senior Member
Fanie wrote:
Waar's JVW, ek laaik daai Brakpan een.

Afrikaans het maar sy common sy. Eerlikwaar as mens na party van die ou flieks kyk sou mens sweer ons is so bietjie vertraag.

Ons is bietjie vertraag maar ons mo3r ander wat so se :-D
Fanie,nou waarna verwys jy nou?

Ek het jou genooi vir 'n fight,miskien breek hier 'n lekker braai uit.
 
Top