skarrel kind wrote:
I don't think it's a question of not getting along it's more like some of us are very passionate about fishing and would like to do it for years to come and leave a leave a healthy fish stock for our kids etc.
Ek skroom nie om mense aan te vat by die water nie maar party dae voel dit asof jy eerder die persoon/e met 'n plank moet slaan en vra wat de joos maak jy!! Jy kan nie mosselswurm maak met 'n rodholder uithaal nie of jy kan nie 'n 5L water kan vol rooi aas sny nie of is dit rerig nodig om elke dag wat ek jou sien by die water jou 2 seekatte uit te haal vir die pot?? Dit link stupid ja die wet is 2 per dag maar as jy dit elke dag doen en dan nog bonop vir jou vrinne weg gee dan is daar een van die dae geen breeding stock nie en dan!!
Of hoekom soveel undersize kollies of gallies!!
Dit maak mens rerig moedeloos as mense so mors want jy weet in die lang termyn word kwotas gesny maar die meerderheid hou daar by maar dir is die handtjie vol wat alles vir die res van ons opvoeter
Can't we all just get along....![]()

nou plat ana..