Jong ek weet eintlik nie, ek sukkel met die verskillende Tunas, miskien kan iemand ons help. Hulle is maar almal daai size. Ons het so drom middel deur gesny waarmee ons hulle optel van onder af en weer terug sit. Ons is nie klomp ouens hier nie so gooi maar baie van die vis terug.
Soms as jy n Tuna an het, byt van die Barracudas hulle sterte af, van hulle is al halfpad deur gebyt!!
Definitely Rainbow Runners, the bodies are more elngated than Yellowtail, and the Tail itself is also longer.Ek en Rooikat het so paar visse gevang tydens werksure, iemand moet dit doen....