Tuna en Geelstert op handlyn in Nigeria

vinkie

New member
Ek en Rooikat het so paar visse gevang tydens werksure, iemand moet dit doen....
 
Attachments

  • Fish 4.jpg
    Fish 4.jpg
    36 KB · Views: 298

vinkie

New member
Jong ek weet eintlik nie, ek sukkel met die verskillende Tunas, miskien kan iemand ons help. Hulle is maar almal daai size. Ons het so drom middel deur gesny waarmee ons hulle optel van onder af en weer terug sit. Ons is nie klomp ouens hier nie so gooi maar baie van die vis terug.

Soms as jy n Tuna an het, byt van die Barracudas hulle sterte af, van hulle is al halfpad deur gebyt!!
 
vinkie wrote:

What they are is less important than how they performed on the braai or under the grill?
 
vinkie

New member
Jong sover ek weet is hulle geelstert, hulle lyk presies so, ek sal gou vandag nog een vang en n naby foto neem.
nietemin, hulle smmak baie lekker gebak!
 
vinkie

New member
Ons is op n drillship, so sy freeboard is so 5-6 meter.
Spinner gewys,hahahahaha hier vat jy sommer n stukkie stainless pypie en buig hom so bietjie, sit n hoek an en siedaar, vas!! Hulle gryp regtig enige iets. n Gebuigte botter mes werk ook lekker, maar die chef raak kwaat, want daar is nie meer messe oor nie ;)
 
vinkie

New member
Yip, ek het ook bietjie gaan uitvind en dis presies wat RB se, hulle is Rainbow Runners. Also thanks to Stiffy 2 for the explanation.
 
Top