

Bly maar 'n goeie katrolEk stem honderd percent saam! Ek weet maar net toevalig hys verkoop wants ek wou hom self koop
Ek hap net want die jong man se gat jeuk nou vir n trini aangesien ek en Subaruseun (nadat ek wie weet hoelank hom gese en oortuig het) elk een het. No vir n trini al het hy BAAAAAIE gear! meer as wat een hengelaar ooit sal kort of kan gebruik.