trinidad 20 gold

pringle

Sealiner
Guys this reel was sold AAAAAAGES ago! and it went for R2000 eventually. Julle moet wakker slaap neh ek wacth vir julle!
 
pringle

Sealiner
Ek stem honderd percent saam! Ek weet maar net toevalig hys verkoop wants ek wou hom self koop:hyst::hyst:

Ek hap net want die jong man se gat jeuk nou vir n trini aangesien ek en Subaruseun (nadat ek wie weet hoelank hom gese en oortuig het) elk een het. No vir n trini al het hy BAAAAAIE gear! meer as wat een hengelaar ooit sal kort of kan gebruik.
 
Simen

Sealiner
pringle wrote:

Bly maar 'n goeie katrol
 
Top