Trawlers outside Yzerfontein

peks@mweb.co.za

Senior Member
Last night about 12 Trawlers 2 Nm outside Yzer habour. Last time it happened was about 3 years ago. Snoek at that time very low numbers. This year winter snoek on time and in huge numbers ! Now the Trawlers again - is this legal for them to operate so close to shore ? If they keep on with this, the snoek will disappear again !
 

will101

Senior Member
I think they target sardines / anchovie. I saw a trawler coming into Hout Bay 2 days ago and if it was not for the completely flat ocean, that thing would have SUNK, it was so loaded!
 

Patrick

Sealiner
From what i heard from SANCCOB they are no longer allowed to trawl within a 5km radius of Dassen and Robben island due to the penguins and their food. Please take down the vessels number and report it to SANCCOB if you see this.
As a fisherman you will know the presence of baitfish around the islands does wonders for our rec fishing. There is plenty anchovy away from the islands for them to trawl.
 

Patrick

Sealiner
They should take it up with MCM as they know the correct channels and MCM are more likely to act on their request than yours or mine. Lets hope you come right with MCM.

Dont mean to knock the trawlers and their living, they should just work outside this 5k area if they arent. Dunno, 2NM from the shore would mean what 3 or 4 NM from Dassen? = 5 - 7km's. Could be legal where they are at the mo?
 

Boertjie

Senior Member
nee, woensdag toe ons daar was, was di trawlers omtrent presies tussen dassen en yzer en lofokoli snoek nie, daar was wel een moerse skool dolfyne wat vir ons kom hallo se het.
 

Vasbyt

New member
Pieter,

Probeer om vir Johan op die Dassen eiland in die hande te kry. As ek dit reg het, was hy die persoon wat daardie wetgewing van  " Geen trawlers binne 'n 10myl radius om Robben en Dassen eiland." gedryf het. Hy sal jou beter kan help.

Groete 
 

peks@mweb.co.za

Senior Member
Ok, van wat ek kon uitvind by MCM is dat die diepsee trawlers wat hul nette op die seeoppervlakte sleep NIE daar mag wees nie - nie vlakker as 200m water nie. Die "Purse" trawlers , dit is nou die ouens wat hul nette in sirkel gooi en "oppervlakte" vis vang, mag wel daar wees. (mag natuurlik nie snoek vang nie.)Rob Leslie van MCM tel 021-4023141 sal terugkom na my om die Purse Trawlers se area waar hul nette mag trek, vir ons deur te gee. Nie seker of dit 1 of 2 NM van die wal af is nie.

Een van die kommersiele vissers het my laat weet dat die seeoppervalkte vol van die klein "boeppens" sardyn was nadat die tralwers daar gewerk het.

Wel, nadat die klomp vroeer in die week daar was, is die snoek weg/baie minder. Toevalligheid - I do'nt think so.
 

DJP

Sealiner
Ek het per toeval 'n foto van die trawlers geneem terwyl ek vir my hengel maats gewag het. Hulle was by tye so 1km van die kant af skat ek. Hulle was definitief aktief besig om iets te vang maar dis tot waar my kennis strek. Hulle le op die foto net so links van die rots uitstulping op die horison.
 

Attachments

  • Yzer Trawlers.jpg
    Yzer Trawlers.jpg
    26 KB · Views: 121

Anchorman

Senior Member
Dirk ek scheme jy het eintlik daai lekker diep sloep aan die linkerkant try afneem. Daar moet verseker'n gallie of 2 skuil!
 

peks@mweb.co.za

Senior Member
Volgens MCM : Die Pursein Trawlers mag wel daar werk, MAAR nie in die see voor die 16Myl strand by Yzer nie -(Protected area). Bottom Trawlers soos genoem mag glad nie daar werk nie.

Die regte persoon om mee te praat is Johan de Goede by sel nr 0834614522. Hy is eers volgende week weer beskikbaar. As jul iets verdag opmerk, skakel hom gerus.
 
Top