Ok, van wat ek kon uitvind by MCM is dat die diepsee trawlers wat hul nette op die seeoppervlakte sleep NIE daar mag wees nie - nie vlakker as 200m water nie. Die "Purse" trawlers , dit is nou die ouens wat hul nette in sirkel gooi en "oppervlakte" vis vang, mag wel daar wees. (mag natuurlik nie snoek vang nie.)Rob Leslie van MCM tel 021-4023141 sal terugkom na my om die Purse Trawlers se area waar hul nette mag trek, vir ons deur te gee. Nie seker of dit 1 of 2 NM van die wal af is nie.
Een van die kommersiele vissers het my laat weet dat die seeoppervalkte vol van die klein "boeppens" sardyn was nadat die tralwers daar gewerk het.
Wel, nadat die klomp vroeer in die week daar was, is die snoek weg/baie minder. Toevalligheid - I do'nt think so.