Titan Marketing

Moyeni

Sealiner
Thank you Vicki for making my own personalized fishing shirt.

Excellent work!!!!
 

Attachments

  • IMG_0024.JPG
    IMG_0024.JPG
    38.5 KB · Views: 274

RINEX

Sealiner
Titan Marketing is also a proud sponsor of SSEC:WC.
 

Attachments

  • cid_image002 (FILEminimizer).jpg
    cid_image002 (FILEminimizer).jpg
    22.3 KB · Views: 240

JasonF

Sealiner
Very nice shirt.

Marthin as straf vir die gratis advertensie kry Sealine lede seker 50% afslag ............. bwahahaha

Op n ernstige noot PM vir my n prys op die hemp. Ek sal vir jou die details en log's op n PM stuur na goedkeuring.
 

Marthin

Sealiner
Wahahahahahahaa.

Titan Marketing is al n rukkie n sponsor vir SSEC:WC. Beste raad is om Vicki self te kontak. Die kwaliteit van die hemde is baie goed, en soos ons by Nationals met Jacques gepraat het is die pryse baie goed ook.

Ek weet nie veel van die goed af nie, behalwe dat groter hoeveelhede die pryse baie afbring, as wat jy setup fees betaal vir een hemp.

Soos jy by nationals gesien het, hulle doen ook n lekker baadjie!
 
Top